Faraway-george

FARAWAY

GEORGE

Official Website

Faraway George Lyrics

Afdraai Pad

BY Faraway George

Sal jy my op die rand van die grens kom kry, as jy jou oe uitvryf dan is jou kans verby.  Wat is dinge werd as dit net op hoop, net in goud gedoop.

 

Se my as jy wil by die afdraai pad, by die afdraai pad my skat. Se my as jy wil, as jy my wil sien,

as jy my wil sien my vriend.  Veels te veel, gans te min.  Wie sou dink dat ek jou kon bemin.

 

Het omstandigheid jou al by die deur gelos, en die lewe jou stil in jou tree laat stop.  Wat is dinge werd as dit net ophoop, net in goud gedoop.

 

Se my as jy wil by die afdraai pad, by die afdraai pad my skat.  Se my as jy wil, as jy my wil sien , as jy my wil sien my vriend.  Veels te veel, gans te min. wie sou dink dat ek jou kon bemin.

 

Veels te veel, gans te min. Wie sou dink dat ek jou kon bemin.

 

Woorde en Musiek : Faraway George

read more...
 November 22, 2016
Comments (0)
Afrikaans Songs

Nooit Te Laat

BY Faraway George

Ons is altwee siele van die selfde trop, ons het al ons geld spandeer om op te skop, ons het nooit verstaan waaroor die liefde gaan, het ons nie elkeen maar ’n droom laat gaan.


Sal jy my dra oor die strome van die see, dis nooit te laat om te se jy wil probeer, en as ons dans dan dans ons heen en weer, dis nooit te laat om te probeer.


Ek het my woorde neergeskryf voor ek vergeet elke oomblik afgetel ek hoop jy weet ek sal elke tree na jou toe ryklik gee.  Het ons nie elkeen maar ’n hart gesteel.  Het ons nie elkeen maar ’n hart gebreek.


Sal jy my dra oor die strome van die see, dis nooit te laat om te se jy wil probeer, en as ons dans dan dans ons heen en weer, dis nooit te laat om te probeer.


Refrein x2


Woorde en Musiek : Faraway George

read more...
 November 22, 2016
Comments (0)
Afrikaans Songs

Peru

BY Faraway George

My love never told you when never told you how.  My storms never let you down, never held your ground.

 

I’ve never been to the moon, I’ve never once seen Peru.  And I’ll find you when God wants to but I’ll wait for you.

 

Maybe there is love, where there’s love there is hope.  Maybe there is love, there is love.  Maybe there is love, where there’s love there is hope.  Maybe there is love, there is love.

 

My love never told you when never told you how.  My storms never let you down, never held your ground.

 

I’ve never been to the moon, I’ve never once seen Peru.  And I’ll find you when God wants to but I’ll wait for you, oh yes I would.

 

Maybe there is love, where there’s love there is hope.  Maybe there is love, there is love.  Maybe there is love, where there’s love there is hope.  There is hope.

 

And I’ll find you when God wants to but I’ll wait for you.

 

Chorus x1

 

Words and Music : Faraway George

read more...
 November 22, 2016
Comments (0)
English Songs

Vir ’n Vreemdeling

BY Faraway George

Wat kan woorde sing hoe jy na my kyk, jy het my hart by die diepkant uitgeduik wie se ore hoor, wie se hart verstaan.  O jy ken my siel ja, jy ken my naam.  Was dit dan verniet gewees en langs die pad jou hoop verloor vir ’n vreemdeling ’n lied kon sing en langs die straat van hom te hoor sing dan saam, want ek ken jou naam of is jy hopeloos te skaam, of is jy hopeloos te skaam.


Wat kan woorde sing hoe jy na my kyk, jy het my hart by die diepkant uitgeduik wie se ore hoor, wie se hart verstaan.  O jy ken my siel ja, jy ken my naam.  Was dit dan verniet gewees en langs die pad jou hoop verloor vir ’n vreemdeling ’n lied kon sing en langs die straat van hom te hoor.


Was dit dan verniet gewees en in die straat jou hoop verloor vir ’n vreemdeling ’n lied kon sing en langs die pad jou hoop verloor. sing dan saam, want ek ken jou naam of is jy hopeloos te skaam, of is jy hopeloos te skaam.


Woorde en Musiek : Faraway George

read more...
 November 22, 2016
Comments (0)
Afrikaans Songs

Who Are You

BY Faraway George

Friend of mine say who are you gonna be, well, it will grind your bones but make your eyes to see. All along my eyes have been running cold, Yet this summer’s heart’s a story to be told.

 

You don’t have to change who you are, Just few silly things you do.  Like smoking in my car, Wearing way too much perfume.  Don’t cry for me tonight, unless you wanna say goodbye.

 

Lovely eyes don’t hide your smile from me, For the love I found was way too good for me. Find a way to make it stick like glue, When I’m recollecting memories of you.

 

Don’t have to change who you are, Just few silly things you do.  Like smoking in my car, wearing way too much perfume. Don’t cry for me tonight, unless you wanna say goodbye.

 

Chorus x1

 

Words and Music : Faraway George

 

View Video

read more...
 November 22, 2016
Comments (0)
English Songs

Contact Form

    

OK / Close