FARAWAY GEORGE

Official Website

<< Back

Faraway George - Bean Juice (Magalies Kruin)

Faraway George doen ‘n optrede by @beanjuicecoffee in Magalieskruin - Hou solank die datum oop ????
Vrydag 8 Maart (19:00 vir 20:00) - R100pp
Kaartjies: info@farawaygeorge.co.za
Navrae: 083 897 2950
Kom geniet ‘n koffie of bring ‘n goeie wyn en lekker geselskap saam!
Etes ook beskikbaar per bespreking*
Beperkte kaartjies beskikbaar, moet dit nie misloop nie

Event Location
Bean Juice
Magalies Kruin
Gauteng
Pretoria
Event Date
Start Date: 2019-03-08 19:00
End Date:   2019-03-08 20:00

Contact Form