FARAWAY GEORGE

Official Website

Month:
Author:
Category:
  Search

Vir ’n Vreemdeling

BY Faraway George

Wat kan woorde sing hoe jy na my kyk, jy het my hart by die diepkant uitgeduik wie se ore hoor, wie se hart verstaan.  O jy ken my siel ja, jy ken my naam.  Was dit dan verniet gewees en langs die pad jou hoop verloor vir ’n vreemdeling ’n lied kon sing en langs die straat van hom te hoor sing dan saam, want ek ken jou naam of is jy hopeloos te skaam, of is jy hopeloos te skaam.


Wat kan woorde sing hoe jy na my kyk, jy het my hart by die diepkant uitgeduik wie se ore hoor, wie se hart verstaan.  O jy ken my siel ja, jy ken my naam.  Was dit dan verniet gewees en langs die pad jou hoop verloor vir ’n vreemdeling ’n lied kon sing en langs die straat van hom te hoor.


Was dit dan verniet gewees en in die straat jou hoop verloor vir ’n vreemdeling ’n lied kon sing en langs die pad jou hoop verloor. sing dan saam, want ek ken jou naam of is jy hopeloos te skaam, of is jy hopeloos te skaam.


Woorde en Musiek : Faraway George

 November 22, 2016
Comments (0)
Afrikaans Songs
Faraway George

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.

Contact Form

    

OK / Close