FARAWAY GEORGE

Official Website

Month:
Author:
Category:
  Search

Nooit Te Laat

BY Faraway George

Ons is altwee siele van die selfde trop, ons het al ons geld spandeer om op te skop, ons het nooit verstaan waaroor die liefde gaan, het ons nie elkeen maar ’n droom laat gaan.


Sal jy my dra oor die strome van die see, dis nooit te laat om te se jy wil probeer, en as ons dans dan dans ons heen en weer, dis nooit te laat om te probeer.


Ek het my woorde neergeskryf voor ek vergeet elke oomblik afgetel ek hoop jy weet ek sal elke tree na jou toe ryklik gee.  Het ons nie elkeen maar ’n hart gesteel.  Het ons nie elkeen maar ’n hart gebreek.


Sal jy my dra oor die strome van die see, dis nooit te laat om te se jy wil probeer, en as ons dans dan dans ons heen en weer, dis nooit te laat om te probeer.


Refrein x2


Woorde en Musiek : Faraway George

 November 22, 2016
Comments (1)
Afrikaans Songs
Faraway George

Leave a comment

Keep me updated?

Comments are moderated.
Be the first person to comment.

Contact Form

    

OK / Close