FARAWAY GEORGE
Official Website
Afdraai Pad
November 22, 2016 | BY Faraway George
Sal jy my op die rand van die grens kom kry, as jy jou oe uitvryf dan is jou kans verby. Wat is dinge werd as dit net op hoop, net in goud gedoop.
Se my as jy wil by die afdraai pad, by die afdraai pad my skat. Se my as jy wil, as jy my wil sien,
as jy my wil sien my vriend. Veels te veel, gans te min. Wie sou dink dat ek jou kon bemin.
Het omstandigheid jou al by die deur gelos, en die lewe jou stil in jou tree laat stop. Wat is dinge werd as dit net ophoop, net in goud gedoop.
Se my as jy wil by die afdraai pad, by die afdraai pad my skat. Se my as jy wil, as jy my wil sien , as jy my wil sien my vriend. Veels te veel, gans te min. wie sou dink dat ek jou kon bemin.
Veels te veel, gans te min. Wie sou dink dat ek jou kon bemin.
Woorde en Musiek : Faraway George
Leave a comment
