FARAWAY
GEORGE
Official Website
Home
Lyrics
Press & Bio
Contact
MENU
Home
Lyrics
Press & Bio
Contact
Month:
All Months
2019-09
2016-11
Author:
All Authors
Faraway George
Category:
All Categories
Afrikaans Songs
English Songs
Search
Category: Afrikaans Songs
Afdraai Pad
Published on 2016-11-22
Sal jy my op die rand van die grens kom kry, as jy jou oe uitvryf dan is jou kans verby. Wat is dinge werd as dit net op hoop, net in goud gedoop. Se my as jy wil by die afdraai pad, by die afdraai pad my skat. Se my as jy wil, as jy my wil sien,as jy my wil sien my vriend....
Comments (0)
Afrikaans Songs
Faraway Ge...
Read more...
Nooit Te Laat
Published on 2016-11-22
Ons is altwee siele van die selfde trop, ons het al ons geld spandeer om op te skop, ons het nooit verstaan waaroor die liefde gaan, het ons nie elkeen maar ’n droom laat gaan. Sal jy my dra oor die strome van die see, dis nooit te laat om te se jy wil probeer, en as ons dans dan dans ons hee...
Comments (1)
Afrikaans Songs
Faraway Ge...
Read more...
Vir ’n Vreemdeling
Published on 2016-11-22
Wat kan woorde sing hoe jy na my kyk, jy het my hart by die diepkant uitgeduik wie se ore hoor, wie se hart verstaan. O jy ken my siel ja, jy ken my naam. Was dit dan verniet gewees en langs die pad jou hoop verloor vir ’n vreemdeling ’n lied kon sing en langs die straat van hom te h...
Comments (0)
Afrikaans Songs
Faraway Ge...
Read more...
Contact Form
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2021 Faraway George, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...